Job 34:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Is dit gepas om vir 'n koning te sê: Jy is goddeloos? en vir vorste: Julle is goddelose?
Afrikaans (NLV) 2011
Want Hy sê aan konings: ‘Julle is boos!’ en aan vername mense: ‘Julle is onregverdig.’
Afrikaans 1933/1953
Durf iemand aan 'n koning sê: Jou deugniet! Aan die edeles: Jou goddelose!
Afrikaans 1983
Hy sê selfs vir 'n koning: ‘Jy is niks werd nie’ en vir vername mense: ‘Julle is sleg.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy wat vir 'n koning sê, ‘Booswig!’ vir vooraanstaandes, ‘Goddeloses!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God sê vir konings en belangrike mense dat hulle sleg is en verkeerd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sê vir ’n koning dat hy niks werd is nie en vir regeringsleiers dat hulle sleg is.