Job 35:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom maak Job sy mond tevergeefs oop; hy vermenigvuldig woorde sonder kennis.
Afrikaans (NLV) 2011
Job, jy het tevergeefs geprotesteer. Jy het gepraat soos ’n dwaas.”
Afrikaans 1933/1953
maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.
Afrikaans 1983
Job, wat jy praat, is wind, jy praat en praat, maar sonder kennis.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
het Job sy mond vol onsin, vermeerder hy woorde sonder kennis.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nee, Job, jy sê dinge wat nie is soos dit moet wees nie, jy praat en praat, maar jy weet niks.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nee, Job, jy praat nou twak! Jy weet regtig nie waarvan jy praat nie.”