Job 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Elihu het ook voortgegaan en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Elihu het ook nog gesê:
Afrikaans 1933/1953
En El¡hu het voortgegaan en gesê:
Afrikaans 1983
Elihu het voortgegaan:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elihu het voortgegaan en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elihu het nóg gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elihu het aangehou praat en gesê: