Job 36:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, God is groot, en ons ken Hom nie, en die getal van sy jare kan nie nagespeur word nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Kyk, God is verhewe bokant ons begrip. Sy jare is sonder einde.
Afrikaans 1933/1953
Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik.
Afrikaans 1983
God is groot, ons kan sy grootheid nie begryp nie, sy jare kan nie bereken word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, God is verhewe – ons kan dit nie eers bedink nie; die getal van sy jare – dit kan nie nagespeur word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Onthou, God is groot, ons kan nie weet hoe groot Hy is nie, ons kan nie weet hoe oud Hy is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“God is groot, maar ek dink nie ons weet regtig hoe groot nie. Ons weet ook nie hoe oud Hy is nie.