Job 36:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die wolke wel laat val en oorvloedig oor die mens distilleer.
Afrikaans (NLV) 2011
Reën stort uit die wolke en almal baat daarby.
Afrikaans 1933/1953
wat die wolke laat neerstroom, laat afdrup op baie mense.
Afrikaans 1983
dan giet die wolke water uit, laat hulle dit op al die baie mense val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat die wolke uitstort, wat hulle oorvloedig laat drup op die mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die wolke laat dit reën, die reën val op al die baie mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die reën val dan uit die wolke op die mense neer en almal kan dit geniet.