Job 36:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as hulle in boeie gebind word en in toue van ellende vasgehou word;
Afrikaans (NLV) 2011
Maar as hulle moeilikheid het en swaar verdruk word,
Afrikaans 1933/1953
Maar as hulle in kettings geklink is, gevang word in bande van ellende,
Afrikaans 1983
word hulle gevangenes, vasgevang in boeie, geknel deur swaarkry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“En as mense met kettings geboei is, gevange geneem is met toue van verdrukking,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As hulle gevangenes in kettings word en baie swaar kry,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As hulle in die moeilikheid kom en nie kan loskom nie omdat hulle vasgebind is,