Job 38:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die HERE Job uit die warrelwind geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die Here Job uit ’n stormwind geantwoord:
Afrikaans 1933/1953
Daarna het die HERE Job uit 'n storm geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983
Toe het die Here vir Job aangespreek uit 'n stormwind uit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het Job uit 'n stormwind geantwoord; Hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het met Job gepraat. Die Here was in 'n stormwind, en Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe met Job uit ’n stormwind gepraat en gesê: