Job 38:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en gesê: Tot hiertoe sal jy kom, maar nie verder nie; en hier sal jou trotse golwe gestop word?
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het gesê: ‘Jy mag tot hier kom, en nie verder nie. Hier moet jou trotse golwe breek.’
Afrikaans 1933/1953
en gesê het: Tot hiertoe mag jy kom en nie verder nie; en hier word 'n grens gestel vir jou trotse golwe.
Afrikaans 1983
Ek het gesê: ‘Tot hiertoe mag jy kom, nie verder nie; hier is die grens van jou magtige golwe.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en toe Ek gesê het, ‘Tot hier mag jy kom, maar nie verder nie; hier word my grens geplaas teen jou trotse golwe! ’?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Ek het gesê: Jy mag tot hier kom, jy mag nie verder kom nie, hier moet jou branders breek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het gesê: ‘Jy mag net tot hier kom en nie verder gaan nie. Hier moet jou skuimende golwe stop!’