Job 38:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarop is die fondamente daarvan vasgemaak? of wie die hoeksteen daarvan gelê het;
Afrikaans (NLV) 2011
Waarop rus die fondasie van die aarde? En wie het sy hoeksteen gelê?
Afrikaans 1933/1953
Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê?
Afrikaans 1983
Waarop is sy voetstukke neergesit? Wie het hom aanmekaargesit
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarop is sy voetstukke ingesink? Of wie het die hoeksteen daarvan gelê
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Waarop staan die voetstukke van die pilare van die aarde? Wie het die hoek-klip onder die aarde gesit?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Waarop is die voetstukke van die aarde neergesit? Wie het die hoeksteen gelê?