Job 39:34 — Compare Translations

5 translations compared side by side

Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het vir Job gesê:
Afrikaans 1983
Die Here het verder vir Job gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het Job geantwoord en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het toe vir Job gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Job gesê: