Job 39:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy smaad die menigte van die stad, en die geroep van die drywer ag hy nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die klein bokkies word groot in die oop veld. Hulle verlaat die ouers en kom nie weer terug nie.
Afrikaans 1933/1953
Hulle kleintjies word sterk, word groot in die veld, loop weg en kom na hulle nie terug nie.
Afrikaans 1983
Die lammers groei en word groot in die veld, hulle gaan weg en kom nie na die ooie toe terug nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle lammers word sterk, groei op in die oop veld, gaan weg en kom nie weer na hulle terug nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die kleintjies word gou groot in die veld, hulle gaan weg en kom nie terug nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die klein bokkies groei en word in die veld groot. As hulle uitgegroei is, gaan hulle van hulle ouers af weg en kom nooit weer terug nie.