Job 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe antwoord Elifas die Temaniet en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Elifas die Temaniet het Job geantwoord:
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord lifas, die Temaniet, en sê:
Afrikaans 1983
Toe sê Elifas die Temaniet:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elifas uit Teman het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elifas van die land Teman het begin praat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het Elifas, wat van Teman af kom, Job geantwoord: