Job 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, U het baie onderrig en die swak hande versterk.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy het self baie mense wat moed verloor het, moed ingepraat. Jy het swakkes ondersteun.
Afrikaans 1933/1953
Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk.
Afrikaans 1983
Jy het self baie mense reggehelp en dié wat moed verloor het, het jy weer moed ingepraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, jy het baie mense tereggewys; slap hande het jy sterk gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Luister na my, jy het vir baie mense geleer hoe hulle moet lewe, jy het mense wat moedeloos was, weer sterk gemaak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy het self al baie mense geleer en reggehelp. Jy het ook al mense wat moedeloos was, gehelp om weer moed te skep.