Job 40:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk nou 'n behemoth wat Ek saam met jou gemaak het; hy eet gras soos 'n bees.
Afrikaans (NLV) 2011
Die berge lewer vir hom voedsel, en al die wilde diere speel daar.
Afrikaans 1933/1953
Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.
Afrikaans 1983
Die berge lewer vir hom die water en al die wilde diere speel daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, die opbrengs van die berge word na hom aangedra, daar waar al die diere van die veld baljaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy kry sy kos in die berge waar al die wilde diere speel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die beste plek vir hom om sy kos te kry, is in die berge. Hy wei daar waar die ander diere van die veld speel.