Job 41:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie kan die gesig van sy kleed ontdek? of wie kan na hom toe kom met sy dubbele toom?
Afrikaans (NLV) 2011
Sy nek is baie sterk. Almal staan verskrik as hulle hom sien.
Afrikaans 1933/1953
In sy nek woon sterkte, en voor hom uit spring ontsteltenis.
Afrikaans 1983
Daar is groot krag in sy nek; wie hom sien, word deur angs oorval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In sy nek setel sterkte, en voor hom uit dans krag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy nek is baie sterk, almal skrik wanneer hulle hom sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die geweldige krag in sy nek maak mense oral waar hy gaan verskriklik bang.