Job 41:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die een is so naby aan die ander dat geen lug tussen hulle kan kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Sterkes vlug as hy opstaan, vervul met vrees wanneer hy beweeg.
Afrikaans 1933/1953
As hy hom oplig, word die magtiges bang; van verbystering raak hulle buite hulself.
Afrikaans 1983
Sterkes vlug as hy die water roer. By die eerste rimpeling gee hulle pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wanneer hy opkom, is magtiges vreesbevange, deins hulle terug vir die breek van die water.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer hy opkom uit die water, dan skrik almal wat sterk is, hulle vlug wanneer hy die water slaan met sy stert.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As hy opstaan, vlug selfs die gode. Hulle is bang hy verpletter hulle met sy stert.