Job 41:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kan jy sy vel vul met doringysters? of sy kop met visspiese?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle is so dig opmekaar; geen lug kom daardeur nie.
Afrikaans 1933/1953
Die een is so naby die ander, dat die wind daar nie tussenin kan kom nie.
Afrikaans 1983
die een so teen die ander dat die wind nie daardeur kan waai nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die een so na aan die ander, nie eers lug kan daartussen deurbeweeg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
so vas dat die wind nie daardeur kan waai nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle is so dig op mekaar dat lig nie eers tussenin kan kom nie.