Job 42:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Job het die Here geantwoord:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983
Daarna het Job vir die Here gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Job het die Here geantwoord; hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Job het toe vir die Here gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Job het die Here geantwoord en gesê: