Job 42:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die naam van die eerste Jemima genoem; en die naam van die tweede, Kezia; en die naam van die derde, Kerenhappuch.
Afrikaans (NLV) 2011
Die oudste dogter het hy Jemima genoem, die tweede Kesia en die derde Keren-Puk.
Afrikaans 1933/1953
En hy het die eerste genoem Jem¡ma en die tweede Kes¡a en die derde Kerenhappug.
Afrikaans 1983
Die oudste dogter het hy Jemima genoem, die tweede Kesia en die derde Keren-Puk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Job het die eerste dogter Jemima genoem, die tweede Kesia en die derde Keren-Happoeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die oudste dogter Jemima genoem, die tweede dogter Kesia en die derde dogter Keren-Happuk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die eerste dogter Jemima genoem, die tweede Kesia en die derde een Keren-Puk.