Job 6:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Is my krag die sterkte van klippe? of is my vlees van koper?
Afrikaans (NLV) 2011
Is ek so sterk soos klip, en is my lyf van brons gemaak?
Afrikaans 1933/1953
Is my krag 'n krag van klip of my vlees van koper?
Afrikaans 1983
Is ek dan so sterk soos klip, is ek van brons gemaak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Is my krag die krag van klippe? Of is my liggaam van brons?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is nie so hard soos klip nie, my liggaam is nie gemaak van koper nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Is ek miskien van klip gemaak? Dink julle my lyf is so hard soos koper?