Job 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My broers het bedrieglik gehandel soos 'n spruit, en soos 'n stroom van spruite gaan hulle verby;
Afrikaans (NLV) 2011
My vriend, jy is so onbetroubaar soos ’n spruit wat in die lente sy walle oorstroom,
Afrikaans 1933/1953
My broers het troueloos gehandel soos 'n spruit, soos die bedding van spruite wat wegloop,
Afrikaans 1983
My vriende is so onbetroubaar soos die water van 'n spruit, soos 'n droë loop waarin vloedwaters afkom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar my metgeselle is so bedrieglik soos 'n nie-standhoudende spruit, soos die beddings van spruite wat wegvloei –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My vriende is ontrou, hulle is soos 'n watersloot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle is my vriende, maar julle is net so onbetroubaar soos ’n spruit wat die een oomblik droog is en die volgende oomblik kom die water daarin afgestroom.