Job 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want nou sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde verslind.
Afrikaans (NLV) 2011
sou dit swaarder weeg as al die sand van die see. Daarom het ek blindweg gepraat.
Afrikaans 1933/1953
Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam.
Afrikaans 1983
sou dit swaarder weeg as die sand van die see. Daarom het ek nie gedink wat ek sê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want dan sou dit swaarder wees as die sand van die oseane. Daarom is my woorde ondeurdag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan sal dit swaarder wees as die sand by die see. Daarom het ek gepraat voordat ek goed gedink het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
sal dit swaarder weeg as al die sand van die see. Dit is hoekom ek so kras gepraat het.