Job 7:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Is ek 'n see of 'n walvis, dat U oor my wag?
Afrikaans (NLV) 2011
Is ek ’n seegod of ’n seemonster dat U my so oppas?
Afrikaans 1933/1953
Is ek 'n see, of 'n groot seedier, dat U 'n wag teen my opstel?
Afrikaans 1983
Is ek dan die see dat U my aan bande wil lê, of 'n seemonster dat U my laat bewaak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Is ek die see of 'n seemonster, dat U 'n wag oor my aanstel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Is ek regtig so gevaarlik soos die see of soos 'n watermonster? Ek vra dit, want U staan wag by my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Is ek soos ’n see of ’n seemonster dat U iemand aanstel om my op te pas?