Job 7:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek verafsku dit; Ek sou nie altyd lewe nie: laat my staan; want my dae is nietigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek haat my lewe! Ek wil nie meer lewe nie. Laat my alleen vir die paar dae wat vir my oorbly.
Afrikaans 1933/1953
Ek verfoei my lewe. Nie vir altyd sal ek lewe nie: laat my met rus, want my dae is nietigheid.
Afrikaans 1983
Ek wil nie meer nie, ek sal tog nie vir altyd lewe nie; laat my staan; my lewe is niks meer werd nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek gee oor; ek sal nie vir altyd leef nie. Laat my met rus, want my dae is net 'n asemteug!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek haat dit om so te lewe, ek wil nie aanhou lewe nie. U moet my los, my lewe is nie soos dit moet wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek haat my lewe. Ek gaan tog nie vir altyd lewe nie. Laat my tog net alleen. My lewe maak nie meer sin nie.