Job 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat is die mens, dat U hom groot maak? en dat jy jou hart op hom sou rig?
Afrikaans (NLV) 2011
Wat is die mens dat U so baie aandag aan hom bestee, so baie aan hom dink?
Afrikaans 1933/1953
Wat is die mens, dat U hom so hoog stel en dat U op hom ag gee?
Afrikaans 1983
“Wat is die mens dat U soveel van hom maak, dat U hom so op die hart dra,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Wat is 'n sterfling, dat U hom so belangrik ag, dat U aan hom aandag gee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom is 'n mens vir U belangrik, hoekom dink U aan hom?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Here, waarom is mense so belangrik vir U? U doen so baie moeite met hulle.