Job 7:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dat jy hom elke oggend moet besoek en hom elke oomblik moet beproef?
Afrikaans (NLV) 2011
Want U beproef ons elke môre en toets ons elke oomblik.
Afrikaans 1933/1953
En dat U hom elke môre soek, elke oomblik hom op die proef stel?
Afrikaans 1983
dat U hom van dag tot dag toets, hom van oomblik tot oomblik op die proef stel?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hom elke môre besoek, hom elke oomblik toets?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom kyk U elke dag wat hy doen, hoekom hou U aan om hom te toets?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U kyk elke môre hoe dit met hulle gaan. U toets ook die mens elke oomblik van die dag.