Job 9:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is bang vir al my smarte, ek weet dat U my nie onskuldig sal hou nie.
Afrikaans (NLV) 2011
dan vrees ek steeds al my pyn, want ek weet U beskou my as skuldig, o God.
Afrikaans 1933/1953
dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie sal vryspreek nie.
Afrikaans 1983
dan word ek bang dat ek nog swaarder sal kry, omdat ek weet dat God my nie onskuldig gaan bevind nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
word ek bang vir al my lyding: Ek weet dat U my nie sal vryspreek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan word ek bang oor al my pyn, want ek weet U sal nie sê dat ek onskuldig is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar dan word ek bang vir al die swaarkry wat nog voorlê. Ek weet, Here, dat U nie dink dat ek onskuldig is nie.