Joel 2:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal wonders aan die hemel en op die aarde doen, bloed en vuur en rookpilare.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek sal wonders in die hemel en op die aarde laat plaasvind: bloed, vuur en rookkolomme.
Afrikaans 1933/1953
En Ek sal wondertekens gee aan die hemel en op die aarde: bloed en vuur en rookpilare.
Afrikaans 1983
Ek sal tekens gee, in die hemel en op die aarde: bloed, vuur en rookwolke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal tekens gee in die hemel en op aarde: bloed en vuur en kolomme rook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal vir die mense tekens wys. Daar sal bloed op die aarde wees, en vuur en rook in die lug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal ook buitengewone tekens in die hemelruim en op die aarde laat gebeur. Op die aarde sal daar bloedvergieting, vuur en rookwolke wees.