Joel 2:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en vreeslike dag van die HERE kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Die son sal donker word en die maan bloedrooi. Dit sal gebeur voor die groot en verskriklike dag van die Here aanbreek.
Afrikaans 1933/1953
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige dag van die HERE kom.
Afrikaans 1983
Die son sal donker word, die maan bloedrooi en dan sal die groot, die vreeslike dag van die Here kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die son sal verander word in donkerte, en die maan in bloed, voordat die groot en verskriklike dag van die Here kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die son sal donker word, en die maan sal rooi word. Dan sal die dag van die Here kom, die groot en verskriklike dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In die hemelruim sal die son en die maan pikdonker word. Dan sal die groot en vreeslike dag van die Here kom.