Joel 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Voor hulle aangesig sal die volk baie pyn wees: alle gesigte sal swart word.
Afrikaans (NLV) 2011
Angs oorweldig die mense; hulle gesigte is bleek van vrees.
Afrikaans 1933/1953
Vir hom bewe die volke van angs, alle aangesigte verbleek.
Afrikaans 1983
Voor hulle bewe die nasies, almal word wit van angs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voor hom bewe volke, almal se gesigte is doodsbleek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die volke bewe wanneer die sprinkane kom, almal skrik, en hulle gesigte word bleek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nasies bewe voor hulle van angs. Almal word bleek van benoudheid!