John 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar toe Hy wel in die wêreld was — dié wêreld wat deur Hom ontstaan het — het die mensdom Hom tog nie erken nie.
Afrikaans 1933/1953
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
Afrikaans 1983
Hy wás in die wêreld — die wêreld het deur Hom tot stand gekom — en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Woord was in die wêreld. God en die Woord het die wêreld gemaak, maar die mense van die wêreld wou nie die Woord ken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar onder die gewone mense van hierdie wêreld sou die Lig kom skyn. Hy self het mos die wêreld gemaak.