John 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie het Hom nie aangeneem nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aanvaar nie.
Afrikaans 1933/1953
Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
Afrikaans 1983
Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het gekom na wat syne was en tog het sy eie mense Hom nie aanvaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het na sy eie mense toe gekom, maar hulle het Hom nie aanvaar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Eienaardig genoeg het die mense van die wêreld Hom nie herken toe Hy gekom het nie. Om die waarheid te sê, Hy het onder sy eie mense beweeg en opgetree, maar hulle het Hom selfs nie erken nie en wou nie glo wie Hy regtig is nie.