John 1:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit sy volheid het ons alles ontvang, en genade op genade.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit sy volheid het ons almal ’n oorvloed genade ontvang.
Afrikaans 1933/1953
En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade.
Afrikaans 1983
Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit sy volheid het ons almal genade ontvang – ja, genade op genade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Woord is vol genade. Ons het genade gekry van Hom, baie genade.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het ’n oorvloed van geskenke van God af wat Hy vir ons wil gee. Daar is geen keer aan al die goeie dinge wat God vir ons gee nie, al verdien ons dit nie.