John 1:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die wet is deur Moses gegee, maar genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
Die wet is deur middel van Moses gegee; die genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Afrikaans 1933/1953
Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Afrikaans 1983
God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het die wette gebring, maar Jesus Christus het die genade gebring wat nooit ophou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het die wet deur Moses gegee. Jesus het egter vir ons die wonderlike goedheid van God af gebring. By Hom kon ons leer wat die waarheid is.