John 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dieselfde was in die begin by God.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was reeds in die begin by God.
Afrikaans 1933/1953
Hy was in die begin by God.
Afrikaans 1983
Hy was reeds in die begin by God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy was in die begin by God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy was in die begin by God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Voor enigiets nog gemaak was, was Jesus al by God. Hy het alles in die skepping gemaak. Niks het op ’n ander manier ontstaan nie.