John 1:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het belydenis gedoen en nie ontken nie; maar bely: Ek is nie die Christus nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Johannes getuig en dit nie ontken nie, maar voluit bely: “Ék is nie die Messias nie.”
Afrikaans 1933/1953
En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie.
Afrikaans 1983
en dit duidelik en ondubbelsinnig gestel en openlik verklaar: “Ek is nie die Christus nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het verklaar, dit nie ontken nie, maar openlik verklaar: “Ek is nie die Christus nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het nie stilgebly daaroor nie, hy het reguit met hulle gepraat en gesê: “Ek is nie die Christus nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Johannes het met groot sekerheid en oortuiging gereageer. “Ek is nie die Messias nie,” het hy openlik en beslis gesê.
Recommended Reading