John 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die wat gestuur is, was uit die Fariseërs.
Afrikaans (NLV) 2011
Dié wat gestuur is, het uit die geledere van die Fariseërs gekom.
Afrikaans 1933/1953
En die wat gestuur was, was uit die Fariseërs.
Afrikaans 1983
Daar was Fariseërs onder dié wat gestuur is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar was ook afgevaardigdes uit die geledere van die •Fariseërs,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Jode het die mense na Johannes toe gestuur. Party van die mense was Fariseërs.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die ondervraers het aan die godsdienstige party van die Fariseërs behoort.