John 1:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het hom gevra en vir hom gesê: Waarom doop jy dan as jy nie daardie Christus is nie, of Elía, ook nie daardie profeet nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe verder by hom navraag gedoen: “Waarom doop jy dan as jy nie die Messias of Elia of die profeet is nie?”
Afrikaans 1933/1953
En hulle vra hom en sê vir hom: Waarom doop u dan as u nie die Christus of El¡a of die profeet is nie?
Afrikaans 1983
en hulle het vir hom gevra: “Nou maar waarom doop jy dan as jy nie die Christus is nie en ook nie Elia nie en ook nie die Profeet nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en hulle het hom gevra: “As u nie die Christus of Elia of die Profeet is nie, waarom doop u dan?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Fariseërs het vir Johannes gesê: “Jy sê jy is nie die Christus of Elia of die profeet nie. Hoekom doop jy die mense?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierop het hulle Johannes onder kruisverhoor geneem. “Jy sê jy is nie die Messias nie. Jy sê jy is ook nie Elia of die verwagte boodskapper van God nie. Nou waarom doop jy dan soveel mense asof jy die een of ander belangrike godsdienstige persoon is?”