John 1:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie dinge is gedoen in Betabara anderkant die Jordaan, waar Johannes besig was om te doop.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie gebeure het afgespeel in Betanië, oorkant die Jordaan, waar Johannes besig was om te doop.
Afrikaans 1933/1953
Dit het gebeur in Bet bara, oorkant die Jordaan, waar Johannes besig was om te doop.
Afrikaans 1983
Dit het oorkant die Jordaan in Betanië gebeur, waar Johannes besig was om te doop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het oorkant die Jordaan in Betanië gebeur, waar Johannes besig was om te doop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het alles gebeur in die stad Betanië anderkant die Jordaan-rivier. Johannes het die mense daar gedoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense het in Betanië, oorkant die Jordaan, met Johannes gaan praat omdat hy die mense daar gedoop het.