John 1:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Alle dinge is deur Hom gemaak; en sonder Hom is niks gemaak wat gemaak is nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.
Afrikaans 1933/1953
Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Afrikaans 1983
Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het selfs nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God en die Woord het alles gemaak. God het niks alleen gemaak nie. Hy en die Woord het alles gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het alles gemaak.