John 1:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het dit self sien afspeel voor my oë, en daarom getuig ek dat Hy werklik die Seun van God is.”
Afrikaans 1933/1953
En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
Afrikaans 1983
Ek het dit self gesien en daarom getuig ek: Hy is die Seun van God.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En ek het gesien en getuig, ‘Hy is die •Seun van God.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het dit self gesien. Daarom sê ek vir julle: Hierdie Man is die Seun van God.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Presies so het dit gebeur. Daarom sal ek voor enige hof getuig: hierdie man, ja Hy, is die Seun van God!”