John 1:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die volgende dag het Johannes weer gestaan en twee van sy dissipels;
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan, saam met twee van sy dissipels.
Afrikaans 1933/1953
Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
Afrikaans 1983
Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan, met twee van sy volgelinge by hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volgende dag het Johannes en twee van sy dissipels weer daar gestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die volgende dag het Johannes en twee van sy dissipels weer daar gestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende dag was Johannes weer op sy pos. Twee van sy volgelinge was saam met hom daar.