John 1:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En terwyl hy na Jesus kyk terwyl hy loop, sê hy: Hier is die Lam van God!
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jesus by hulle verbyloop, het Johannes betekenisvol na Hom gekyk en gesê: “Kyk, dáár is die Lam van God!”
Afrikaans 1933/1953
en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dr is die Lam van God!
Afrikaans 1983
Toe Jesus verbyloop, het Johannes stip na Hom gekyk en gesê: “Dáár is die Lam van God!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Jesus verbyloop, het hy stip na Jesus gekyk en gesê: “Kyk, die Lam van God!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Johannes het gesien Jesus loop verby. Johannes het hard gesê: “Kyk, daar is die Lam wat God vir ons gee!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus stap toe daar verby. Johannes het Hom gesien en gesê: “Kyk mooi! Hy is die Offerlam van God!”