John 1:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die twee dissipels het Hom hoor praat, en hulle het Jesus gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy twee dissipels het Johannes dit hoor sê en Jesus dadelik begin volg.
Afrikaans 1933/1953
En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jesus gevolg.
Afrikaans 1983
Die twee het hom dit hoor sê en hulle het Jesus gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die twee dissipels het hom dit hoor sê, en hulle het Jesus gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die twee dissipels het gehoor wat Johannes gesê het. Daarom het hulle begin om Jesus te volg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die twee volgelinge van Johannes het hom dit hoor sê en is agter Jesus aan.