John 1:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In Hom was lewe; en die lewe was die lig van die mense.
Afrikaans (NLV) 2011
In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense.
Afrikaans 1933/1953
In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
Afrikaans 1983
In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus het ook lewe aan die skepping gegee. Omdat Jesus mense lewe gegee het, kon hulle die regte besluite neem, soos iemand wat ’n lig het om in die donker mee te loop.