John 1:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Een van die twee wat Johannes hoor praat het en hom gevolg het, was Andreas, Simon Petrus se broer.
Afrikaans (NLV) 2011
Andreas, Simon Petrus se broer, was een van die twee dissipels wat dit van Johannes gehoor en Jesus gevolg het.
Afrikaans 1933/1953
Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en die dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.
Afrikaans 1983
Andreas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Jesus gevolg het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Andreas, die broer van Simon •Petrus, was een van die twee wat gehoor het wat Johannes sê, en Jesus gevolg het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Andreas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee dissipels wat gehoor het wat Johannes gesê het en wat toe saam met Jesus gegaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Een van die twee wat op Johannes se getuienis agter Jesus aan is, was Andreas.