John 1:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messias gevind, dit is, as dit vertaal word, die Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy kry toe eers sy eie broer Simon, en sê vir hom: “Ons het die Messias (wat as dit vertaal word ‘Gesalfde’ beteken) gekry.”
Afrikaans 1933/1953
Andr,as, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
Afrikaans 1983
Daarna het hy eers sy broer Simon gaan soek en vir hom gesê: “Ons het die Messias gekry!” Messias beteken Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het sy broer Simon eerste teëgekom en vir hom gesê: “Ons het die Messias gevind” – dit is, as dit vertaal word, Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Andreas het eers sy broer Simon gaan soek en hy het vir Simon gesê: “Ons het die Messias gekry!” Messias beteken “Christus.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het daar en dan vir Simon, dit is sy broer, gaan soek.