John 1:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die volgende dag sou Jesus uitgaan na Galilea, en Filippus kry en vir hom sê: Volg My.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende dag wou Jesus na Galilea toe vertrek. Hy loop eers vir Filippus raak en sê vir hom: “Volg my!”
Afrikaans 1933/1953
En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word C,fas, wat vertaal word Petrus.
Afrikaans 1983
Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea te gaan, en toe Hy Filippus teëkom, sê Hy vir hom: “Volg My!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die volgende dag het Jesus besluit om na die provinsie Galilea te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende dag was Jesus van plan om na Galilea toe te gaan. Hy loop toe vir Filippus raak. “Kom saam met My,” nooi Jesus hom uit.