John 1:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Filippus was van Betsaida, die stad van Andreas en Petrus.
Afrikaans (NLV) 2011
Filippus het van Betsaida af gekom, Andreas en Petrus se tuisdorp.
Afrikaans 1933/1953
Die volgende dag wou Jesus na Galil,a vertrek; en Hy het Filippus gekry en vir hom gesê: Volg My.
Afrikaans 1983
Filippus was van Betsaida afkomstig, van dieselfde dorp as Andreas en Petrus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Filippus was afkomstig van Betsaida, die tuisdorp van Andreas en Petrus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Filippus het in Betsaida gewoon. Dit was dieselfde stad waar Andreas en Petrus gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Filippus het uit Betsaida gekom waar Andreas en Petrus ook gebly het.