John 1:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus het Natanael na hom sien kom en van hom gesê: Daar is waarlik 'n Israeliet in wie geen bedrog is nie!
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jesus Natanael sien aangestap kom, sê Hy oor hom: “Kyk daar — ’n opregte Israeliet, ’n man van suiwer inbors.”
Afrikaans 1933/1953
En Nat nael sê vir hom: Kan daar uit N saret iets goeds wees? Filippus antwoord hom: Kom kyk.
Afrikaans 1983
Toe Jesus vir Natanael na Hom toe sien aankom, sê Hy van hom: “Hier is 'n ware Israeliet, 'n man in wie daar geen bedrog is nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het Natanael na Hom sien aankom, en sê toe van hom: “Kyk, hy is waarlik 'n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir Natanael gesien nader kom en Hy het gesê: “Hierdie man is 'n ware Israeliet! Hy is nie vals nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl Natanael nog in Jesus se rigting op pad was, het Jesus al gesê: “Kyk, hier is ’n ware, egte Israeliet. Hy is eerlik en opreg. Hy het glad niks om weg te steek nie.”